Steeds bly die Liefde
Steeds bly die Liefde
Dati e Statistiche
Salvato in 0 liste dei desideri
Steeds bly die Liefde
Scaricabile subito
7,99 €
7,99 €
Scaricabile subito

Descrizione


Hierdie verhalende nie-fiktiewe werk vertel die storie van Beryl Botman. Dis 'n opvolg op haar eerste publikasie, Sedert die dood ons skei (2022) waarin sy in gesprek met hom onthul hoe sy die eerste jaar van haar man, Russel Botman se skielike afsterwe ervaar en hanteer. Die daaropvolgende vier jare word in hierdie werk weergegee. Na 'n stormagtige jaar van aanpassing, besluitneming en verandering behoort die daaropvolgende jare baie beter te verloop. Of is dit te veel gevra? Die verhoudinge met die stief- en skoonfamilie versleg en die kloof raak al dieper. Beryl maak so ver as moontlik seker dat haar besluite en keuses regverdig en redelik is, veral ten opsigte van 'n eiendom in die boedel. Regverdigheid kry 'n regskinkel, tot in die hooggeregshof en haal selfs 'n poniekoerant. Sy gaan egter vasberade voort met die afhandeling van die boedel en die vestiging van haar oorlede man se nagedagtenis, veral aan die Universiteit Stellenbosch. Die vertelling vind in vier dele plaas wat elkeen 'n jaar na die eerste herdenking van Russel se dood verteenwoordig. Sy rig haar leed, ervaringe, gevoelens en gewaarwordige in die vorm van briewe aan hom. Die temas van verlies, smart en rou word vervleg met vasberadenheid, selfstandige besluitneming en die koester van dít wat vir haar en die verhouding met haar oorlede man belangrik was, asook die skep van nuwe ervaringe en geleenthede op haar reis as weduwee. Op haar eie, met kinders wat hul vlerke al verder sprei, grafeer sy 'n nuwe lewe, skep sy nuwe moontlikhede, doen nuwe dinge, besoek herinneringsplekke en loop nuwe paaie.

Dettagli

Tutti i dispositivi (eccetto Kindle) Scopri di più
Reflowable
9798223463931

Compatibilità

Formato:

Gli eBook venduti da Feltrinelli.it sono in formato ePub e possono essere protetti da Adobe DRM. In caso di download di un file protetto da DRM si otterrà un file in formato .acs, (Adobe Content Server Message), che dovrà essere aperto tramite Adobe Digital Editions e autorizzato tramite un account Adobe, prima di poter essere letto su pc o trasferito su dispositivi compatibili.

Compatibilità:

Gli eBook venduti da Feltrinelli.it possono essere letti utilizzando uno qualsiasi dei seguenti dispositivi: PC, eReader, Smartphone, Tablet o con una app Kobo iOS o Android.

Cloud:

Gli eBook venduti da Feltrinelli.it sono sincronizzati automaticamente su tutti i client di lettura Kobo successivamente all’acquisto. Grazie al Cloud Kobo i progressi di lettura, le note, le evidenziazioni vengono salvati e sincronizzati automaticamente su tutti i dispositivi e le APP di lettura Kobo utilizzati per la lettura.

Clicca qui per sapere come scaricare gli ebook utilizzando un pc con sistema operativo Windows